Here, ken U my?
Deur Bybelse lering en praktiese toepassings onthul Angela Thomas in Here, ken U my? dat geestelike vervulling nie daarvan afhang of jy jou kan “regruk” nie, maar eerder deur te verstaan dat God ’n plan vir jou het net soos jy is. Kwessies soos “Ek is onsigbaar”, “Ek is gedaan” […]










