Die eindtyd is hier
Joshua Jordan ontwikkel ’n hoogs gesofistikeerde missiel-verdedi gingsisteem, ’n laserskild met die kodeÂnaam Terug-na-sender. Wêreldmagte span saam om die verdedigingsÂmeganisme te steel terwyl die VSA-regering enigiets sal doen om die land se dreigende ekonomiese katastrofe te verhoed … al beteken dit hulle moet Jordan én sy wapen uitlewer. Die eindtyd […]
Die eindtyd is hier Read More »










