Wie is God?

wie is god

wie is godWie is God? bied ’n tydige Christelike perspektief op vrae oor God en wat gelowiges oor Hom glo. Adrio König raak talle kwessies aan wat vir die gelowige vandag van groot waarde sal wees en vestig ons voete met hierdie besondere bydrae weer op die vaste grond van die kernsake van die Christelike geloof. König ondersoek vrae soos: “Waar is God?”, “Wat is sy Naam?” en “Kan God verander?” (docLees meer)

 

Scroll to Top