’n Handvol Hoop

handvolhoop

handvolhoopMet ’n Handvol hoop vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy be­kom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee. Dit sal jou help om die God wat jou pad ver­lig, as Reisgenoot te herken. (docxLees meer)

Scroll to Top