
Wat is die hoofoorsaak van emosionele pyn?
Watter persoonlikhede is meer geneig tot depressie?
Watter mediese behandeling is beskikbaar vir depressie?In Depressie – simptome, oorsake en genesing ondersoek drs. Minirth en Meier die komplekse verhouding tussen jou geestelike lewe en sielkundige gesondheid. Hulle gee die basiese stappe hoe om van depressie te herstel om sodoende ’n gelukkige, vervullende lewe te lei. Gesinne, leraars, beraders en enigiemand wat met depressie worstel, sal baat vind by hierdie boek. Read More)




