Ontdek jouself voor God

9781770009219_copy

9781770009219_copyOntdek jouself voor God wil jou opnuut verseker dat jy ‘n unieke mens is wat in ‘n



persoonlike verhouding met die ewige God staan. Wanneer jy word wat God jou gemaak



het om te wees, groei ’n diep vreugde en vrede in jou. Dan kan jy met nuwe hoop gevul



word, en die kerk kan weer waarlik die liggaam van Christus word. ( Ontdek_jouself_voor_God.doc )

Scroll to Top