Hoop – ons lewensanker
Adrio König ondersoek in Hoop – ons lewensanker die lyn van hoop deur die Bybel: die hoop wat deur die Ou Testament loop dat God sy volk sal onderhou, dwarsdeur die Nuwe Testament tot vandag. Deur die loop van Hoop – ons lewensanker beantwoord Adrio talle vrae wat gelowiges oor […]
Hoop – ons lewensanker Read More »










