Reviews

sing

I Will Sing with Joy

I Will Sing with Joy is a large-print compilation of 366 daily devotions by popular author Nina Smit. She touches on themes such as: Living close to God; relationships; spreading the Good News; honoring and glorifying God; suffering; and characteristics of God’s children. I Will Sing with Joy shows readers […]

I Will Sing with Joy Read More »

nogtans

Nogtans sal ek hoop

Daar is twee maniere om die swaarkry van die lewe te hanteer: kyk daarteen vas en word daardeur oor-weldig, of sien God raak en leef in oorwinning. In Nogtans sal ek hoop se 366 dagstukke wil Johan Smit lesers op God laat fokus sodat hulle elke dag hoopvol kan aanpak.

Nogtans sal ek hoop Read More »

God plan

God’s Plan for Your Life

Many people today want their religion to be laid-back, easy and fun. Yet Christianity should be anything but an opportunity for relaxed complacency. With this in mind, J. I. Packer offers biblical reflections on life’s tough issues. Discussing topics like pleasure, health, disappointment and holiness, Packer helps readers recognize key

God’s Plan for Your Life Read More »

lewe dood

Die lewe ná die dood

Die hiernamaals … Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur ná die lewe op aarde. Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In Die lewe ná die dood verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige

Die lewe ná die dood Read More »

daniel

Die Daniël-plan Kookboek

Die maklike, lekker resepte in hierdie boek maak van gesond leef kinderspeletjies. Die Daniël-plan Kookboek, gebaseer op Die Daniël-plan deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman, is ’n pragtige kleurvolle kookboek met meer as 100 heerlike, Daniël-plan goedgekeurde resepte om gesonde kookkuns in jou kombuis in te bring. Saam

Die Daniël-plan Kookboek Read More »

waarom

Waarom soveel bybelvertalings

Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég? Waarom soveel Bybelvertalings? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel: dat die Bybel oorspronklik in Grieks en

Waarom soveel bybelvertalings Read More »

joy2

Joy for Your Heart

Joy for Your Heart is a beautiful, full-color book by popular women’s author Milanie Vosloo. This charming book is brimming over with moments every woman should cherish in her life. Each of the 20 gatherings of guidance, wisdom and grace is beautifully complemented by a prayer and key thought, and

Joy for Your Heart Read More »

nick2

Staan jou man

Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie … Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan

Staan jou man Read More »

Scroll to Top