Reviews

stroom

Leef stroom-op!

In Leef stroom-op! gee Ewald van Rensburg vir le-sers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor. As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar

Leef stroom-op! Read More »

Die Bybel – Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament)

Die Bybel – Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) bied lesers die geleentheid om te sien hoe die teks van die Afrikaanse Standaard Vertaling (ASV), ’n direkte verta-ling, verskil van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV), wat ’n dinamies-ekwivalente vertaling is. Die ASV het sy oorsprong uit

Die Bybel – Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) Read More »

friend

My Best Friend

My Best Friend is the latest offering from the pen of well-known author and evangelist Angus Buchan. In it, Buchan shares his perspectives on marriage and how to appreciate and protect this God-given blessing. Angus draws from his own experiences of being a husband for over forty years as well

My Best Friend Read More »

botter

Botterblom

Botterblomme is taai – elke lente bars hulle uit die droë aarde, nog voor die eerste reën geval het, en verkondig die heerlike waarheid van léwe in ’n omgewing wat so dood lyk. Het jy geweet dat elke vrou ʼn botterblom-lewe in Christus kan hê? In Botterblom neem Maretha Maartens

Botterblom Read More »

genoeg

God is genoeg

God is genoeg. Regtig! Hy is al wat jy werklik nodig het! Dit is Stephan Joubert se bemoedigende bood-skap in God is genoeg. In 365 dagstukke stap Stephan Joubert saam met die leser deur temas soos: Die lewende God is meer as genoeg, alles ter wille van ons groot God,

God is genoeg Read More »

heart

The Heart of the Father

What an amazing privilege it is to hear the Word of God every day. The Heart of the Father by popular pastor Andries Enslin features a selection of sermons, allowing readers to hear a message from God every day. The 366 powerful devotions focus on important themes such as: God

The Heart of the Father Read More »

padlangs

Padlangs deur die lewe

Jimi le Roux se daaglikse oordenkings, Padlangs, bestaan al meer as 11 jaar en word aan meer as 7 000 intekenare uitgestuur. Padlangs deur die lewe is ’n uitvloeisel van dié oordenkings. Geloof is meer as net passief stilsit. Jimi daag lesers in Padlangs deur die lewe uit met vier

Padlangs deur die lewe Read More »

Scroll to Top