Is doodgaan vir altyd
Die dood ‘n onderwerp waaroor ons nie altyd maklik praat nie. Tog het ‘n mens so baie onbeantwoorde vrae daaroor. As grootmense soveel onsekerheid rondom die dood ervaar, hoeveel te meer kinders. Dit is waarÂmee Anniéria McFarlane vyf- tot agtjariges (en hulle ouers) in hierdie pragtige boekie wil help. Op […]
Is doodgaan vir altyd Read More »









