Reviews

Wees-n-dinamiese-leier

Wees ‘n dinamiese leier

Wees ‘n dinamiese leier bestudeer die proses wat gevolg moet word om ‘n bedieningspan te bou wat na aan mekaar is. Dit help lesers ook om elkeen in die span se unieke persoonlikheid te ontdek. Wanneer spanlede mekaar se unieke persoon­likhede verstaan, sal dit help om voorspelbare kon­flik te identifiseer

Wees ‘n dinamiese leier Read More »

Scroll to Top