
Hierdie bekende aktrise en aanbieder van Geloof, Hoop en Liefde deel die insig wat sy gekry het op haar reis op soek na God se hart. In hierdie tweekleur- boek bespreek sy temas soos verhouding met God, eienaarskap, roeping, dissipelskap, gemeenskapbetrokkenheid, gee en omgee. Een van haar kernpunte is dat ons nader aan God moet kom sodat ons verder kan gaan in die uitlewing van ons Christenskap.
Op soek na God se hart vertel hoe die lewe lyk van iemand wat werklik ernstig op soek is na God se hart. ( Lees meer )




