
In Seisoene van seën plaas Andries Enslin die kol-lig op hierdie oomblikke saam met God. Met temas soos waarom stiltetyd belangrik is, seisoene in jou geeste-like lewe en die seën van die Heilige Gees in jou lewe gee Andries leiding vir die kosbaarste tye tussen God en sy kinders.
Seisoene van seën is in handige sakpas-formaat en sal lesers met die 366 kort en kragtige dagstukke weer in vreugde by hul Vader se voete laat sit. ( Lees meer)




