Parallel-Bybel/Bible

Parallel Bybel Bible

Parallel Bybel BibleDie Parallel-Bybel/Bible bevat die teks van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) en die New Inter-national Version (NIV®) saam in een Bybel. Die volledige teks van die NLV en NIV® verskyn vers vir vers direk langs mekaar, en voetnote in beide vertalings lei tot sinvolle verheldering van die teks.

Die Parallel-Bybel/Bible bied die leser die ge-leent¬heid om die Afrikaanse en Engelse tekste langs mekaar maklik te vergelyk. Dit sal lei tot ’n verrykende en insiggewende Bybellees-ervaring.

The Parallel Bible/Bybel contains the Nuwe Lewende Vertaling (NLV) and the New Interna¬tional Version (NIV®). The complete text of these two popular translations has a double-column, verse-by-verse layout with Afrikaans and English side by side, as well as useful footnotes in both languages that add clarity to the text.

The Parallel Bible/Bybel offers an enriching and insightful Bible reading experience. (Lees meer)

Scroll to Top