Omdat jy vry is

Vry

VryWie is jy? Wie is jy in die wêreld vandag en wie is jy in Christus?
Dit is op hierdie en ander fundamentele vrae wat Jan du Rand antwoorde bied in Omdat jy vry is. Wanneer jy jou identiteit in Christus vind, kan jy jou losmaak van allerhande bindinge wat jou aftrek, soos vrees, aggressie, selfsug, besittings, status, siekte en die dood. Hy fokus op vryheid in Christus soos ons dit in die Bybel – en spesifiek deur Paulus en Jesus se oë – sien.
Du Rand inspireer ook met dié dinge waaraan jy jou juis kan vasmaak in Christus: verlossing en bevryding, ewige lewe, blydskap en gebed.
Omdat jy vry is sal gelowiges laat besef wat hulle in Christus geword het – vry en vrygekoop. (Lees meer)

Scroll to Top