Gebed ‘n kragtige wapen

kragtige wapen

kragtige wapenDaar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wan­neer dit by geestelike sake kom nie.

Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in Gebed – ’n kragtige wapen hoe om met krag en doelgerigtheid te bid.

Die 12 prak­tiese hoofstukke bespreek temas soos:

  • ken jou Bevelvoerder en staan langs Hom
  • wees seker oor jou gesag in gebed
  • word ervare in jou geestelike wapens

Naas die sterk gebed aan die einde van elke hoof­stuk om lesers in gebed te lei, sluit Stormie die boek af met 20 spesifieke gebede vir geestelike oorlog­voering wat elke gebedskryger moet ken.

Gebed – ’n kragtige wapen is ’n moet-lees vir enigie­mand wat gretig is om ’n gebedskryger te word en saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander. (Lees meer)

Scroll to Top