Reviews

michael

Your Best Life

Michael Mol (a medical doctor with extensive knowledge of nutrition and fitness) and John Berry (chef, health guru and chief innovations officer of Kauai) join forces to share their knowledge on how to have happy and healthy families that enjoy food together. Your Best Life is a remarkable recipe book

Your Best Life Read More »

Marriage

Celebrating Marriage

In his fifth study of Ephesians, T. D. Jakes explores the wonder of our marriage covenant with Jesus Christ. The more we grasp all that earthly marriage is intended to be, the better we understand this most intimate of relationships with the Lord. Find answers to key issues and struggles

Celebrating Marriage Read More »

ritme

In ritme met God

Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste stand-vastige baken. Heinz Winckler glo jou identiteit in Jesus staan uit as een van die belangrikste aspekte van jou le-we. As

In ritme met God Read More »

Glo

Ek glo

Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al Die Storie gelees het of nou nuut begin met Ek glo, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou be-kendmaak. Randy Frazee is die hoofredakteur van

Ek glo Read More »

Bybel

Ontsluit die Bybel

Ontsluit die Bybel is ’n omvattende Bybelreis van Genesis tot Openbaring deur bekroonde skrywer Stephan Joubert saam met Leonard Maré. Dié Bybelstudie bou voort op Stephan se uitstekende publikasie Ontsluit die Nuwe Testa-ment. Ontsluit die Bybel bied die 95 studies oor die Nuwe Testament wat apart verskyn het, en 71

Ontsluit die Bybel Read More »

Die Seun

Die Seun van God

Die heel belangrikste ding wat jy met jou lewe kan doen, is om tyd deur te bring om Jesus te leer ken. New York Times-topverkoper-outeur Rick Warren help lesers in sy Bybelstudie Die Seun van God om Jesus se lewe te ontdek en die impak wat dit op hulle lewe

Die Seun van God Read More »

Breek

Breek vry

Jy kan die oorvloedige en doeltreffende Geesvervulde lewe leef wat God vir jou beplan het. Dit is Beth Moore se boodskap in die Bybelstudie Breek vry. In hierdie Bybelstudie, wat oor 10 weke strek met ge-noeg studies vir 5 dae van die week, kyk Beth na temas uit die boek

Breek vry Read More »

Scroll to Top