Kwelvrae wat tieners vra
Jimi le Roux neem jongmense in Kwelvrae wat tieners vra terug na die Bybel vir antwoorde op húlle vra. Die boekie bevat 82 vrae wat Jimi on-der tieners bymekaar gemaak het.Vrae wat in hierdie boek behandel word, sluit in:• Hoekom verskil mense so erg oor die Bybel?• Wie is nou […]
Kwelvrae wat tieners vra Read More »










