
Francis Chan, Bill Hybels, Gordon MacDonald en Eugene Peterson is van die skrywers wat bemoedi-ging, wysheid, praktiese raad uit hul persoonlike erva-rings en Bybelse leiding gee oor omstandighede wat ons almal raak.
Hierdie geestelike mentors bespreek temas soos:
- Die noodsaaklikheid van eerlike selfassessering
- Die kuns van konflikbestuur
- Slegte situasies is wonderlike geleenthede
- Die noodsaaklikheid van gereelde rus
- Mentor ander na geestelike volwassenheid
Ons is almal op dieselfde reis, op pad na dieselfde eindbestemming. Met die hulp van dié wat reeds die pad gestap het, kan ons vrede en perspektief op ons reis vind. ( Lees meer)




