Reviews

voetpad

Jou voetpad na vrede

God wil hê sy kinders moet deur Hom gelukkige en vervulde mense wees. Stap dan die pad na vrede saam met Milanie Vosloo en die God van vreugde. Jou voetpad na vrede se 366 dagstukke bespreek temas soos hoop, eerlikheid, nuut glo, gee en ontvang, geluk en jy kan maar […]

Jou voetpad na vrede Read More »

Vry

Omdat jy vry is

Wie is jy? Wie is jy in die wêreld vandag en wie is jy in Christus?Dit is op hierdie en ander fundamentele vrae wat Jan du Rand antwoorde bied in Omdat jy vry is. Wanneer jy jou identiteit in Christus vind, kan jy jou losmaak van allerhande bindinge wat jou

Omdat jy vry is Read More »

you are mine

You Are Mine

As women take in the heartfelt messages and insight in Nina Smit’s devotional You Are Mine, they will feel how God envelops them with His indescribable love every day. The 366 devotions in You Are Mine focus on themes such as: God’s will and purpose for your life, grace and

You Are Mine Read More »

donker

In die donker put

Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. In die donker put bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd. In die donker put is Johan Smith se persoon-like verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan

In die donker put Read More »

Hartsgesprekke

Hartsgesprekke met…

Wat sou mense soos Nelson Mandela, Jean de Villiers en Riaan Cruywagen vir jou sê as jy so ’n bietjie saam met hulle kon sit en gesels? In Hartsgesprekke met … gee Marius du Plooy vir elke le-ser die geleentheid om self te kom luister en die raad, lewens-wyshede en

Hartsgesprekke met… Read More »

7 ritmes vir kinders

Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof.Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te hê. Deur

7 ritmes vir kinders Read More »

Hope

A Message of Hope

Through the ages the people of South Africa have shared a passion for sport, but what really unites us is the Hope that lives in our hearts. Karien Basson combines these elements in this uplifting book. In A Message of Hope, 50 South African sport stars, like Duane Vermeulen, Eben

A Message of Hope Read More »

room

Breathing Room

Everybody has limits. Time limits, money limits, all kinds of limits. If you spend your time living your life at the limit, at some point, you’re going to stop enjoying life.That’s exactly why Andy Stanley is challenging readers in Breathing Room to find the space between their current pace and

Breathing Room Read More »

Scroll to Top