
Bob Buford verwoord sy gesprekke met hierdie leermeester in Die impak van ’n leier en kyk na temas soos: buitengewoon gewoon, sukses tot sin-volheid, doelgerigte innovering, die God-vraag en red die samelewing. Bob wys ook hoe hy en Peter saam ontdek het watter berge versit kan word wan-neer mense ’n gesamentlike visie het.
Die webtuiste www.DRUCKERandME.com is ge-skep as ’n hulpbron om by te dra tot die ervaring van Die impak van ’n leier. ( Lees meer )




