
Vrae wat in hierdie boek behandel word, sluit in:
• Hoekom verskil mense so erg oor die Bybel?
• Wie is nou reg oor die skepping: Die Bybel of die wetenskap?
• Wie het God gemaak? Hoe het Hy ontstaan?
• Wat word van mense wat sterf sonder dat hulle van Christus gehoor het?
• Is daar werklik engele? Wat doen hulle?
• Wat gebeur met mense ná hul dood?
• Hoe weet ek dis God wat met my praat?
Kwelvrae wat tieners vra is die ideale begin-punt waar tieners kan begin soek na antwoorde. (Lees meer)




