’n Anker vir die siel

anker

ankern Anker vir die siel neem lesers op ’n reis van ’n leef-tyd in net 366 dae.

Bekende outeur en radio-persoonlikheid Riekert Botha neem lesers op hierdie reis van vergifnis, ver-lossing, hoop, liefde, God se heerlikheid en die ewige lewe. Dié oordenkings sal lesers nuwe krag gee te midde van die storms van die lewe.

Die kort oordenkings in hierdie volkleur-dagboek sal lesers herinner aan God se nimmereindigende genade en krag, want selfs in ’n verskriklike storm bly God ’n anker van hoop. ( Lees meer )

Scroll to Top