Die oorwinning

Die oorwinning2

Die oorwinning2Cory Brand, hoofligabofbalspeler, is bekend vir sy uitmuntende boflopies, maar in sy persoonlike lewe ly hy verskeie neerlae. Na jare van wilde partytjies en ’n roekelose lewe dwing ’n klag van dronkbestuur en skorsing uit die span hom terug na sy tuisdorp, Okmulgee, Oklahoma. Hy moet  noodgedwonge die plaaslike juniorligaspan afrig en vir agt weke die Celebrate Recovery®- program bywoon, waar hy vir die eerste keer gekonfronteer word met herinneringe van sy pa se mishandeling – en die liefde wat hy agtergelaat het. Wat hy nie besef nie, is dat die pad na herstel wat hom aan al die pyn herinner ook die pad is na ware bevryding. Die oorwinning, gebaseer op die draaiboek van die fliek Home Run, is ’n roerende verhaal wat wys dat ware bevryding ’n werklikheid is. (Lees meer)

Scroll to Top