
Jesus se woorde vir mans se 366 kort en kragtige boodskappe deur die bekende radio-persoonlikheid en skrywer is die ideale dagboek vir mans. Elke dagstuk begin met ʼn teksvers wat Jesus se woorde bevat waarna mans Jesus se woorde vanuit ’n nuwe perspektief sal beskou deur dit saam met Riekert te bestudeer. Temas soos reg en verkeerd, Jesus se gesindheid en vertroos-ting word bespreek.
Elke dagstuk in Jesus se woorde vir mans is in bruin gedruk en word afgerond met ’n gebed vir die dag óf praktiese toepassing om Jesus se woorde te gaan lééf! ( Lees meer )




