
- Afdeling 1 – die ewige hemel en aarde met vrae soos: “Wat gebeur in die hemel?”
- Afdeling 2 – die oorgang tussen die dood en die hemel met vrae soos: “Kan ons verseker wees van lewe ná die dood?”
- Afdeling 3 – hoe jou lewe op aarde betekenis het tot in ewigheid met vrae soos: “Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”
Die lewe ná die dood gee lesers ’n duidelike en konkrete verstaan van wat ná die dood gebeur. ( Lees meer )




