Die Daniël-plan Kookboek

daniel

danielDie maklike, lekker resepte in hierdie boek maak van gesond leef kinderspeletjies. Die Daniël-plan Kookboek, gebaseer op Die Daniël-plan deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman, is ’n pragtige kleurvolle kookboek met meer as 100 heerlike, Daniël-plan goedgekeurde resepte om gesonde kookkuns in jou kombuis in te bring.

Saam met die outeurs van Die Daniël-plan bied die Daniël-plan-sjefs aptytwekkende, uitnodigende, kleurvolle en eenvoudig heerlike disse wat ’n mens met vriende en familie kan deel. Gesonde kookkuns kán maklik en lekker wees, en Die Daniël-plan Kookboek is die perfekte boek om jou te help om jou gesondheid ten goede te verander. ( Lees meer )

Scroll to Top