
- dat die Bybel oorspronklik in Grieks en Hebreeus geskryf is;
- watter faktore in ag geneem moet word by die omskakeling uit die oorspronklike taal; en
- hoekom Bybels verskil.
Boonop word dit toegelig met interessanthede, soos foto’s van antieke geskrifte, voorbeeldtekste uit Bybelvertalings, en hy vergelyk selfs sekere verse met mekaar soos dit in verskeie Bybels verskyn.
In hierdie boek kry jy antwoorde op vrae soos:
- Waarom verskil Bybelvertalings?
- Is daar ʼn regte en verkeerde vertaling?
- Wie het besluit watter boeke in die Bybel moet kom?
Waarom soveel Bybelvertalings? bring elke leser onder die besef van wat ’n groot voorreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees. ( Lees meer )




