
- Vertrou op God se krag (geloof)
- Eet gesonde en lekker kos (kos)
- Beweeg in die rigting van goeie gesondheid (fiksheid)
- Dink beter en skerper om sukses te behaal (fokus en gebruik jou brein)
- Genesing vir jou lewe (jou vriende se rol)
Rick Warren en sy medeskrywers nooi lesers om die beginsels in dié boek in 40 dae daadwerklik toe te pas. Die boek bied ook resepte en oefen-idees en lesers kan op die webtuiste gaan kyk vir meer ondersteuning. Die Daniël-plan is ’n radikale gesond (Lees meer)




