U Woord is my woning
U Woord is my woning bied opregte, uit die hart dagstukke vir vroue. Die dagstukke spreek van ’n diepe naÂdenke oor die lewe en sy giere en draaie. In hierdie 365 oordenkings fokus Lizette Murray op die onveranderlike: Jesus Christus is die Woord wat van die begin af daar is en
U Woord is my woning Read More »










