Is die Bybel betroubaar

Is Bybel Betroubaar2

Is Bybel Betroubaar2Daar word deesdae baie gevra of ons die Bybel nog kan glo.

Adrio König gee in Is die Bybel betroubaar? ’n indiepteverduideliking van ’n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieë en verskille wat ons in die Bybel kry.

Temas wat onder die loep kom, sluit in:
gesag en betroubaarheid van die Bybel

die verhouding Ou Testament-Nuwe Testament

die geskiedenis in die Bybel

maniere van Bybellees

Bybelvertalings en vertaalteorieë

verskille in die Bybel

Die laaste hoofstuk gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel te lees en ’n persoonlike belydenis te formuleer. Saam met die onder¬werp- en teksregister is hierdie ’n uitstekende naslaan-bron.

Is die Bybel betroubaar? sal lesers die nodige insig gee wat hulle sal help om self te sien dat die Bybel inderdaad betroubaar is. (Lees meer)

Scroll to Top