Blydskap in die more

Blydskap df191

Blydskap df191Blydskap in die môre moedig lesers aan om te leef asof God elke tree saam met ons gee.

Nina Smit fokus in 366 dagstukke op temas soos: Met God in pas; leef in God se liefde; die wonder van die opstanding; bewerker van wonderdade; in donker tye; ’n tyd vir stilword; word geestelik sterk; negatiewe emosies; en die tyd van God se goedheid. Elke maand begin ook met ’n spesiale inleiding en gebed.

Saam met hierdie immergewilde outeur ontdek die leser in Blydskap in die môre opnuut hoe God die koers elke dag vir ons aandui.

(Lees meer)

Scroll to Top