Uit die Oue, In die Nuwe – Deel 44
Ons het begin gesels oor wat dit prakties behels om as volgeling van Jesus elke dag te lewe. Ons moes teenoor mekaar erken dat dit is asof daar “twee mense” hierbinne in ons liggaam woon. Ons kan dit ook “twee nature” noem. Ons ou natuur of “vlees”, trek as’t ware
Uit die Oue, In die Nuwe – Deel 44 Read More »
