Uit die Oue, In die Nuwe – Deel 54
Daar in Joh. 14:16 tot 17 belowe Jesus net voor Sy kruisiging Sy dissipels: “Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid.” Die woord in die Grieks wat hier met “Voorspraak”
Uit die Oue, In die Nuwe – Deel 54 Read More »
