Reviews

Volkome_vergifnis

In Volkome vergifnis

In Volkome vergifnis kyk R.T. Kendall na: “Wat is volkome vergifnis?”; “Hoe om te weet ons het volkome ver­gewe”; “Die Ons Vader-gebed en vergifnis”; “Om God te speel”; “Wanneer dit vir ons reg is om te oor­deel”; “Die kuns van vergewe en vergeet”; en “Hoe om te vergewe – volkome”.

In Volkome vergifnis Read More »

nuutmaak

Wanneer God mense nuut maak

Bennie Mostert is besturende direkteur van Jerigo Mure Internasionale Gebedsnetwerk wat hulle ten doel stel om gebed op nasionale en internasionale vlak te bevorder en te mobiliseer. Hy is ook betrokke by verskillende internasionale organisasies en gebedsnetwerke en die skrywer van ’n tiental boeke oor gebed en die dieper geestelike lewe.

Wanneer God mense nuut maak Read More »

revolutionary

Revolutionary Parenting

If you’re looking for a one-size-fits-all instruction manual on how to be a great parent, it doesn’t exist … Revolutionary Parenting is all about raising kids with life-impacting faith. George Barna surveyed thriving adult Christians and discovered the essential steps their parents took to raise them to be spiritual champions.

Revolutionary Parenting Read More »

waarisjesus

Waar is Jesus nou?

Met Jesus se hemelvaart het Hy ons nie verlaat om nou maar hier te wag totdat Hy met die wederkoms sy kinders kom haal nie. Nee, Coenie Burger bevestig met Waar is Jesus nou? dat die hemelvaart die pad voorsien waardeur gelowiges kragtig toegerus kon word met die Heilige Gees

Waar is Jesus nou? Read More »

9781770008984

’n Man en sy werk

Patrick Morley stel in ’n Man en sy werk 12 maniere voor om God by die werk te eer. Die bespreking sluit onderwerpe in soos: roeping, doel, integriteit, prestasies, mense, getuienis, geld, prioriteite, gebed, beplan­ning, leierskap en mislukkings. Daar is ook aan die einde van elke hoofstuk vrae vir persoonlike

’n Man en sy werk Read More »

9781770008380

Lééf die liefde

Lééf die liefde deur topverkoper-outeur Gary Chapman wys vir jou dat liefde baie meer is as bloot ’n gevoel. Dit is iets wat jy dóén. Dit is iets wat jy daagliks moet demonstreer in jou huwelik, jou gesin, by vriende en kennisse, en ja, selfs by vyande. Deur 40 ware

Lééf die liefde Read More »

Scroll to Top