Lééf die liefde

9781770008380

9781770008380Lééf die liefde deur topverkoper-outeur Gary Chapman wys vir jou dat liefde baie meer is as bloot ’n gevoel. Dit is iets wat jy dóén. Dit is iets wat jy daagliks moet demonstreer in jou huwelik, jou gesin, by vriende en kennisse, en ja, selfs by vyande. Deur 40 ware lewensverhale van gewone mense wat liefde-in-aksie lééf, help Chapman jou om te besef wat die sleutel tot standvastige verhoudings is. Elke hoofstuk bevat ook ’n “Liefdesles” wat jou sal help om die beginsels toe te pas. (Lees meer )

Scroll to Top