Waar is Jesus nou?
Met Jesus se hemelvaart het Hy ons nie verlaat om nou maar hier te wag totdat Hy met die wederkoms sy kinders kom haal nie. Nee, Coenie Burger bevestig met Waar is Jesus nou? dat die hemelvaart die pad voorsien waardeur gelowiges kragtig toegerus kon word met die Heilige Gees […]
Waar is Jesus nou? Read More »










