Humor and Cartoons

Image

Waiter, waiter!!

Waiter, do you serve crabs? Yes sir, we serve anybody.   Waiter, waiter. I don’t like the flies in here. Well come back tomorrow sir, we’ll have some new ones by then.   “Waiter! There’s a dead spider in my soup.” “Yes I know, sir. It’s the heat that kills […]

Waiter, waiter!! Read More »

Waar is dit?

 Dominee staan een Sondagoggend op die kansel en spreek sy gemeente toe. “Broers en Susters; ek het goeie en slegte nuus!” “Die goeie nuus is dat ons genoeg geld het om die nuwe sentrum te bou!. Die slegte nuus is dat dit nog steeds in julle sakke is…”

Waar is dit? Read More »

UIT DIE OOG EN HART VAN ‘N KIND

HOE VOEL DIT OM
VERLIEF TE RAAK?

  • Soos ‘n sneeustorting, waar jy moet hardloop vir jou lewe. (Roger 9)
  • As dit enigsins is soos om te leer hoe om te spel, wil ek dit nie doen
    nie. Dit vat heeltemal te lank. (Leo 7)

OPINIES OOR DIE LIEFDE?

  • Ek is ten gunste van die liefde, solank dit net nie gebeur terwyl
    “The Simpsons” op televisie is nie. (Anita 6)
  • Liefde sal jou kry, al probeer jy ook daarvoor wegkruip. Ek probeer al
    daarvoor wegkruip vandat ek vyf is, maar die meisies bly my kry. (Bobby 8)
  • Ek is nie haastig om verlief te raak nie. Graad vier is moeilik
    genoeg. (Regina 10)

UIT DIE OOG EN HART VAN ‘N KIND Read More »

Scroll to Top