Dominee staan een Sondagoggend op die kansel en spreek sy gemeente toe.
“Broers en Susters; ek het goeie en slegte nuus!”
“Die goeie nuus is dat ons genoeg geld het om die nuwe sentrum te bou!. Die slegte nuus is dat dit nog steeds in julle sakke is…”