Reviews

handvolhoop

’n Handvol Hoop

Met ’n Handvol hoop vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy be­kom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee. Dit sal jou help om die God

’n Handvol Hoop Read More »

engeleiswerklikheid

Engele is werklik

Engele is werklik is ’n inspirerende boek met ware verhale en Bybelse antwoorde oor engele. Judith MacNutt leer jou meer oor hoe engele lyk, wat hulle doen en die hemelse hiërargie. Wanneer jy begin verstaan hoe belangrik engele vir God en ook in jou eie lewe is, sal jy ’n

Engele is werklik Read More »

Here ken U my copy

Here, ken U my?

Deur Bybelse lering en praktiese toepassings onthul Angela Thomas in Here, ken U my? dat gees­te­like ver­vulling nie daarvan afhang of jy jou kan “regruk” nie, maar eerder deur te verstaan dat God ’n plan vir jou het net soos jy is. Kwessies soos “Ek is onsigbaar”, “Ek is gedaan”

Here, ken U my? Read More »

thousand gifts

One Thousand Gifts

Drawing heartbreaking beauty out of the simplest of details, author Ann Voskamp invites readers into her grace-bathed life of farming, parenting, and writing. In One Thousand Gifts Ann encourages readers to embrace the blessings of each day and embark on the transformative spiritual journey with God. (Read more)

One Thousand Gifts Read More »

maak wenners

Maak wenners van jou mense

Arnold Mol kyk in Maak wenners van jou mense nuut na verskeie bestuurstyle en bespreek werklike kwessies waarmee maatskappye te kampe het. Praktiese raad en voorbeelde van hoe om elkedagse bestuursuitdagings aan te pak, sorg dat hierdie boek onontbeerlik is in bestuurders se strewe om hulle werknemers te motiveer om

Maak wenners van jou mense Read More »

Scroll to Top