Gee My jou hart
Gee My jou hart sal elke leser opnuut laat besef wat dit beteken om waarlik die bruid van Christus te wees. Elza Meyer bespreek hierdie intimiteitsverhouding tussen God en gelowiges aan die hand van temas soos “Die diepte van God se verbondsliefde” en “Die lewe van die bruid”. (Lees meer)










