Johann de Jager

skaal1208

Lewenslesse

Ek het ‘n paar goedjies langs die pad geleer. ‘n Skaal het ‘n maksimum gewig wat hy kan dra. Wanneer jy ysies in die bed lê en suig, moet nie die TV se afstandbeheer langs die ysie neersit nie. Die petrolliggie in jou motor het ‘n doel. As die kat […]

Lewenslesse Read More »

googleEarth1008

Die groter prentjie

As jy al vantevore op die internet gekyk het na Google Earth of selfs Google se Street View funksie, dan sou jy seker soos ek ook verbaas gestaan het oor wat die sagteware jou alles bied. Eweskielik is die hele wêreld binne bereik vanuit jou rekenaar. Die afgelope week terwyl

Die groter prentjie Read More »

black-ants0308

Nors mannetjies

Twee of drie keer per week bespeur ek die nors mannetjies op my tafel. Hulle is gewoonlik alleen. Hulle houding stink, hulle mors my tyd en irriteer my grensloos. Hoekom hulle my tafel kies, weet ek nie, hoekom hulle nie dalk in groepe kom nie, weet ek nog minder. Pleks

Nors mannetjies Read More »

Lewe in Sy goedheid

“Het Pa gelees wat jy in vandag se stukkie gesit het?  Zelka sit met haar rug na my in ons kantoor. Haar opmerking se trant kan ek nie lekker vasvat nie. My eerste reaksie bevat ‘n tikseltjie paniek; paniek dat ek iets ingesluit het in die dagstukkie wat ek oorgesien het

Lewe in Sy goedheid Read More »

driving0505

Realiteit

Die musiek in my oorfone is lankal reeds stil, al wat oorbly is my ore wat lekker warm gehou word deur hulle. Alles rondom my is stil, die nag trap reeds diep spore en ek sit ingedagte voor die rekenaarskerm toe Conrad besluit om uit te vind hoekom ek nog

Realiteit Read More »

potholes021010_copy

Slaggate

Jy ken die liedjie; “Hoe ry die boere? (sit-sit so, sit-sit so…)” Ek het my teorie dat hierdie liedjie dalk geskryf was in die tyd dat Voortrekkers met hul waens oor berge en dale rond karjakker het. Ek vermoed voorts dat die “sit-sit so” ontstaan het weens die wawiele wat

Slaggate Read More »

composhoop1111

Komposhoop

Mans kan op verskeie maniere middeljare krisisse beleef. Ek beleef dit in my verbeelding. Waar ander mans vir hulle plat motors of motorfietse aanskaf, het ek vir my ‘n petrol aangedrewe “blare blaser” aangeskaf. Die eerste keer toe ek begin wonder of ek die ding dalk nie te vêr vat

Komposhoop Read More »

Scroll to Top