Nuutgemaak
Die 366 oordenkings in Nuutgemaak! sal lesers help om sekerheid in hul God te vind en nuwe intimiteit met Hom te beleef. Die temas wat Elza Meyer behandel, sluit in: “Nuutgemaak in die nuwe jaar”, “Liefde is vir altyd”, “In biddende afhanklikheid”, “Aan die voet van die Kruis”, “Vervul met […]










