Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Briewe aan God
Vir Tyler is God ’n vriend, leermeester en sy grootste penmaat. Hy hanteer sy siekte deur sy gebede in die vorm van briewe aan God te skryf en dit daagliks te pos. Wanneer die posman Brady McDaniels Tyler se eerste hemelgerigte brief kry, weet hy nie wat om daarmee te maak nie. Wanneer Tyler al dodelik siek is, begin Brady die briewe lees en ontdek die krag van die seun se gesprekke met God. Briewe aan God is geïnspireer deur die fliek Letters to God wat gebaseer is op ’n ware verhaal. (Lees meer)
Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter. Met Liglopers vertel gewilde outeur…
In Total Quality Life readers will discover two essential prerequisites for total quality living; learn the principles that will make their vision a reality; gain…