Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Siel van ’n vrou
Siel van ’n vrou is ’n pragtige volkleur-boekie waarin gewilde outeur Milanie Vosloo vroue verseker van God se koesterende liefde. Die 20 stukkies word afgerond met ’n gebed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die gedagte dat sy kosbaar is vir God. Die stukkies is geneem uit Milanie se rubriek “Siel van ’n vrou” in Lééf – met hart & siel. (Lees meer)
Untitled Document Die Stiltetydbybel vir elke dag bied die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met voetnote, verdeel in 366 dae. Elke dag se…