Reviews

9781770009226

Ten spyte van tsunami’s

Ten spyte van tsunami’s is propvol praktiese raad vir oorlewing vir wanneer verwoestende golwe van krisisse en teleurstelling oor ‘n mens spoel. Jannie le Roux deel die sewe “reddingsboeie” soos byvoorbeeld ‘n geesvervulde karakter en ‘n betekenisvolle lewensroeping wat jou opnuut sal laat fokus op die kuns van gelukkig wees

Ten spyte van tsunami’s Read More »

9781770009196_copy

Vrou-wees

Vrou-wees … sal jou help om die beste vrou te wees wat jy geskep is om te wees – tot eer van jou Skepper. Dié boek gee nuwe padwysers en koersaanduiders in elke hoofstuk om jou voorwaarts te neem op die lewenspad van Christus.

Vrou-wees Read More »

Her_Mothers_Hope

Her Mother’s Hope

Her Mother’s Hope, the first part of an epic two-book saga, explores the relationship between family matriarch Marta and her daughter, Hildemara Rose. It is a rich, moving epic about faith and dreams, heartache and disappointment, and ulti-mately the resilience and tenacity of love.( Read more )

Her Mother’s Hope Read More »

Die_waarnemer

Die waarnemer

Die waarnemer is ‘n fassinerende verhaal en ‘n unieke kombinasie tussen fiksie en inspirasie. Dit vertel die merkwaardige lewensverhaal van Andy Andrews, ‘n eens hawelose jong man wat vandag beskou word as een van die mees invloedryke mense in Amerika.( Lees meer )

Die waarnemer Read More »

Hiervoor_is_jy_gebore

Hiervoor is jy gebore

Wat sal gebeur as miljoene mense soggens opstaan en verwag dat God deur hulle ‘n wonderwerk sal laat gebeur? In Hiervoor is jy gebore verduidelik topverkoper-outeur Bruce Wilkinson in sy hoogs motiverende styl sewe stappe hoe enigiemand ‘n “afleweraar” van die hemel kan wees. Jy kan daagliks wonderwerke aflewer in

Hiervoor is jy gebore Read More »

2010-03-30_142550

The Oath

Although the sheriff has closed the case, Steve Benson does not believe his brother’s death in the mountains is the work of a rogue bear. Teaming up with the sheriff’s deputy, Steve sets out to investigate the killing and a series of strange incidents in Hyde River. ( Read more

The Oath Read More »

Onder_ewige_vlerke

Onder ewige vlerke

Onder ewige vlerke bevat die laaste oordenkings wat Izak de Villiers oor sy geliefde Psalms geskryf het. Gebede, gedigte, ander wyshede uit sy vorige boeke, asook huldeblyke en foto’s uit sy persoonlike fotoalbum maak hierdie bundel ‘n merkwaardige afsluiting van die lewe van ‘n merkwaardige persoon. Onder ewige vlerke is

Onder ewige vlerke Read More »

Scroll to Top