Onder ewige vlerke bevat die laaste oordenkings wat Izak de Villiers oor sy geliefde Psalms geskryf het. Gebede, gedigte, ander wyshede uit sy vorige boeke, asook huldeblyke en foto’s uit sy persoonlike fotoalbum maak hierdie bundel ‘n merkwaardige afsluiting van die lewe van ‘n merkwaardige persoon. Onder ewige vlerke is ‘n móét-hê-boek en ‘n versamelaarsitem.( Lees meer )
Bestaan die duiwel regtig? Book Reviews Teen die agtergrond van al die verwarrende boodskappe wat daar in die sekulêre wêreld en kerke is oor die duiwel, ondersoek hierdie boek Satan objektief… Read More »
Die krag van ’n biddende lewe Book Reviews Die krag van ’n biddende lewe is vir elkeen wat wil lewe sonder skuldgevoelens en vrees; vergifnis wil ervaar en uitdeel; sterk wil staan teen… Read More »
Making the Best of a Bad Decision Book Reviews No matter what bad decisions you have made in your life, you can rely on God to clear your conscience and to start over. In… Read More »
Hiervoor is jy gebore Book Reviews Wat sal gebeur as miljoene mense soggens opstaan en verwag dat God deur hulle ‘n wonderwerk sal laat gebeur? In Hiervoor is jy gebore verduidelik… Read More »