Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Go into the world and preach the Gospel. If necessary, use words
Hiervoor is jy gebore
Wat sal gebeur as miljoene mense soggens opstaan en verwag dat God deur hulle ‘n wonderwerk sal laat gebeur? In Hiervoor is jy gebore verduidelik topverkoper-outeur Bruce Wilkinson in sy hoogs motiverende styl sewe stappe hoe enigiemand ‘n “afleweraar” van die hemel kan wees. Jy kan daagliks wonderwerke aflewer in belangrike areas van die lewe soos finansies, praktiese hulp, verhoudings en geesÂtelike groei.( Lees meer )
Topverkoper-outeur Patrick Morley gee vir mans die toerusting wat hulle nodig het om Christus te weerspieël binne die konteks van hulle huwelik, gesin en daaglikse…
In 88 kwelvrae wat gelowiges pla beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder.Die boek bespreek uiteenlopende aktuele…