Book Reviews

believe

Because You Believe

Because You Believe will help readers to rediscover the joy of believing, so that they can turn to the Lord, our Savior, feeling inspired with renewed hope. Then they will realize that they can live a life of abundant joy, knowing that if they believe, they will have everlasting life. […]

Because You Believe Read More »

todatjyvryis

Totdat jy vry is

In Totdat jy vry is … laat gewilde outeur Maretha Maartens die Woord van God op ‘n unieke manier ons diepste gesindhede blootlê. Totdat jy vry is … sal jou opnuut die geheim laat ontdek dat ware vryheid net gevind kan word in die Persoon wat jou volkome verlos van

Totdat jy vry is Read More »

safe

A Safe Refuge

Instead of focusing all of our energy on everyday anxieties and pain, we need to put things into perspective. Only then can we remember: God is faithful and His love for us is never-ending! Take a journey through the 366 days of this devotional and learn how to overcome your

A Safe Refuge Read More »

101

101 met Jesus

Het jy ook al gewonder of kinders regtig iets vir die Here kan doen? 101 met Jesus bevat 101 oordenkings wat spesiaal vir kinders geskryf is deur bekende jeugskrywer Johan Smith en sy vrou, Helena. Die oordenkings fokus op verskillende Bybelkarakters by wie jy baie kan leer. Dié dagboek is

101 met Jesus Read More »

9781770009226

Ten spyte van tsunami’s

Ten spyte van tsunami’s is propvol praktiese raad vir oorlewing vir wanneer verwoestende golwe van krisisse en teleurstelling oor ‘n mens spoel. Jannie le Roux deel die sewe “reddingsboeie” soos byvoorbeeld ‘n geesvervulde karakter en ‘n betekenisvolle lewensroeping wat jou opnuut sal laat fokus op die kuns van gelukkig wees

Ten spyte van tsunami’s Read More »

9781770009196_copy

Vrou-wees

Vrou-wees … sal jou help om die beste vrou te wees wat jy geskep is om te wees – tot eer van jou Skepper. Dié boek gee nuwe padwysers en koersaanduiders in elke hoofstuk om jou voorwaarts te neem op die lewenspad van Christus.

Vrou-wees Read More »

Scroll to Top