Toe mnr. Adriaan Vlok, minister van polisie in die ou bedeling, voor die Waarheid-en-versoeningskommissie gesê het hy is jammer, het niemand hom gehoor nie.
“Die eerste keer dat hulle my gehoor het, was toe ek op my knieë voor Frank Chikane en die nege vroue van Mamelodi gestaan het,” sê hy.
Miskien is dit ‘n aanduiding van die kragtige boodskap wat deur die simboliese daad van voetewassing oorgedra word.
In Johannes 13 word vertel hoe Petrus geskok gereageer het toe Jesus sy voete wou was: “U sal in alle ewigheid nooit my voete was nie.”
Petrus wou nie toelaat dat sy rabbi, sy leermeester, sulke diensknegwerk doen nie. Maar daarin lê juis die punt van Jesus se optrede. Hy sê vir sy volgelinge: “As Ek, wat julle Here en leermeester is, dan julle voete gewas het, dan behoort julle ook mekaar se voete te was.”
Die boodskap is dat Jesus sy volgelinge twee goed wou leer: nederigheid en ‘n bereidheid om te dien.
Gesels ‘n mens met Vlok, kom ander aspekte ook na vore. Dit gaan oor jou eie ek, jou trots wat jy moet prysgee, oor hoogmoed wat jy moet laat vaar as jy afklim van jou troon. Jy moet afstand doen van jou arrogansie, jou selfsug wat jouself altyd eerste stel, jou meerderwaadigheid, jou haat en jaloesie.
Wees ingelig. Onderskei. Telkens wanneer jy ‘n fliekkaartjie koop of ‘n video koop of huur, stem jy inderwaarheid. Maak seker dat jy in gesinsvriendelike, Godvererende films belê.
Wie die media beheer, beheer die kultuur.” Dr Ted Baehr. “Wie die woord definieer, definieer die wêreld.” John Locke. “Die pen is magtiger as die swaard.” William Shakespeare. Die gemiddelde kind sien tussen 15 000 en 30 000 uur televisie in gemiddelde huishoudings met televisie voordat hy/sy die skool verlaat! (Nielsen Medianavorsing 1995). Gedurende dieselfde tyd sal die gemiddelde kind ongeveer 11 000 tot 16 000 uur in die skool spandeer en minder as 2 000 uur gehalte-interaksietyd met hul ouers (The Media Wise Family deur Dr Ted Baehr). Baie kinders spandeer reeds voor sesjarige ouderdom meer ure voor die televisie as wat hulle in hul hele lewe met hul pa’s sal spandeer.
In ‘n huishouding met TV het die gemiddelde kind ongeveer 800 000 tot 1,5 miljoen geweldsmisdade, wat 192 000 tot 36 000 moorde insluit, gesien wat op TV uitgebeeld word teen die tyd dat hy/sy die skool verlaat. (US News & World Report, 15 April 1996).
Die gemiddelde kind wat TV kyk, het 240 000 tot 480 000 seksuele dade of seksverwante dade (soos soen, troeteling, voorspel en geslagsgemeenskap) gesien teen die tyd dat hy/sy 17 jaar oud is. (Dit sluit nie seks of seksverwante dade in wat in enige ander mediavorm belig word nie.) Voorhuwelikse seks en owerspel op TV oorskadu huwelikseks met agt teen een (Media Navorsingsentrum). Selde, indien ooit, word gewys hoe mediakarakters die gevolge van hul dade moet dra. Die heldin raak selde swanger en die owerspeliges kry selde herpes, gonorree, sifilis, VIGS, of enige ander seksueel-oordraagbare siekte.
UITBUITENDE MORALITEITSDIEET
Dr Ted Baehr het in ‘The Media-Wise Family’ sommige van die tragiese gevolge van hierdie onverantwoordelike en uit-buitende immoraliteitsdieet en geweld gedokumenteer: Eric Smith (13) wat gek was na Stephen King-verhale en wat gruwelike gevegsflieks gekyk het, het die vier jaar oue Derick Robie in die bos ingelok, sy kop met klippe pap gekap en die dooie seuntjie gesodomiseer.
Scott Edward May, ‘n sewentienjarige wat ‘n obsessie met gevegsflieks, die okkulte en heavy metal-musiek gehad het, het ‘n meisie op hul heel eerste afspraak aangeval. Toe sy haar oë vir die goeienagsoen toemaak, het hy haar met ‘n skerp voorwerp gesteek, net soos in die fliek, ‘The Cutting Edge’, wat hulle pas gesien het. May het die polisie vertel dat hy sedert sy kinderjare ‘n drang gehad het om iemand dood te maak. “Ek hou baie van messe…ek gaan fliek baie. Baie mense word in films met messe gesteek. Ek het regtig baie van ‘Texas Chainsaw Massacre’ gehou. Baie mense is in die fliek met messe gesteek.”
Vyftienjarige Jason Le-wis het sy ouers vermoor. Die polisie het uitgevind dat hy Satan aanbid en, saam met vriende, ‘n plan geformuleer het om al hul ouers te vermoor en om die landswye moordjol van Oliver Stone se ‘Natural Born Killers’ na te boots. Nadat hy gearresteer is vir die moord op ‘n twee en tagtigjarige ou man, het Christopher Smith (18) vir die TV-kameras geskree: “I’m a natural born killer!” – natuurlik die woorde van akteur Woody Harrelson in die fliek ‘Natural Born Killers’.
PRETORIA. – “Dit gaan nie oor my nie, dit gaan oor die storie wat ek het om te vertel en ek glo dit kan vir veral jong mense hoop gee.” Só het Pierre Spies, Springbok-rugbyspeler en agtsteman van die Bulle, gister in Brooklyn by die bekendstelling van sy DVD, Nuwe
Christ of the Abyss refers to a number of bronze sculptures of Jesus Christ submerged in water. The original sculpture, “Il Cristo degli Abissi” is in the Mediterranean sea off San Fruttuoso between Camogli and Portofino on the Italian Riviera. It was placed in the water on 22 August 1954
My eerste ontmoeting met Bianca was ‘n vreemde een.  Sy was aangetrek in ‘n spierwit rok, spierwit bloes en spierwit erg gepunte hoëhakskoene. Daardie ‘spierwit’ aand het sy vir my geskree: “Ek stel nie belang in jou Liewe Jesus storietjies nie. Jy kan mos sien – ek is ‘n maagdelike
Nobody would classify the Bible as a work of science or a medical text book, but the Bible does make certain scientific and medical statements. Assuming that the Bible is Divinely inspired, and given that it claims a 100% accuracy rate, 100% of the time, it is only reasonable to
Twenty five years ago morality was an understood concept, even if some chose to ignore it. Today, we can’t presume anything! Many really don’t know what morality is and few care. A minister friend of mine had concluded his ministry as a guest speaker in a church when a young
The FLIP research vessel (Floating Instrument Platform) is the only ship in the world having the ability to flip from a horizontal position to a vertical position while at sea. The FLIP ship is designed to study wave height, acoustic signals, water temperature and density, and for the collection of